MSA Home Merino Classic General Merino klerereeks
Merino klerereeks E-mail

By die openingsfunksie is gaste ook bekend gestel aan BKB se nuwe klerereeks, "Core-Merino", met die eerste van verskeie vertonings.  Dit is op luisterryke wyse vertoon deur loopplank modelle, met beligting en musiek.  Hierdie drag is van eg Suid-Afrikaanse, hoë kwaliteit Merinowol vervaardig en geskik vir ondermeer sport- en sosiale drag.

 

img_9560 img_9858 img_9481