| 20 Jan: Hartebeesfontein (Strydom) - B. East |
|
|
Die ram is vir R64,000 verkoop op die veiling van Tink Strydom, Hartebeesfontein Merino's deur Mnre. Mike en Craig van Fitzhenry Farming, Indwe. Die gemiddeld van die ramme op die veiling was R8,650 en die gemiddeld van die ooie was R1,440.
V.L.N.R: Hannes Esterhuizen (Afrivet), mike Fitzhenry (koper), Henri Naude (BKB), JJ van der watt (BKB afslaer) en Tink Strydom (verkoper).
|
