MSA Home Photos 18 Jan: Triton Poll (Cooper) - Mossel Bay
18 Jan: Triton Poll (Cooper) - Mossel Bay

Tydens die Triton Poenskop Merinoramveiling te Cooper veilingskrale op 18 Januarie 2012 is 30 ramme aangebied en verkoop teen 'n gemiddelde prys van R5,358.  Die hoogste prys ram het R13,000 beloop en is verkoop aan Pienaarsrivier Boerdery, Riversdal.  Die veiling is aangebied deur BKB.

 

18 jan triton

 

V.L.N.R  Kobus Louw (BKB), Appie Maritz ( BKB afslaer) en P U Willemse (verkoper)